Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Xhosa: i-ROPP
Subject: Winemaking
Afrikaans: afmaal
Xhosa: mfaxanga
Subject: Winemaking
Subject: Viticulture
Afrikaans: gapings, haasbekwingerd
Xhosa: izikhewu
English - wine tank noun
Subject: Winemaking
a closed container made from plastic, steel or stainless steel used for the storing, fermenting or blending of a wine.
Synonyms: tank, vat
Term note: The terms wine tank and tank are recommended, while the term vat is used in other countries and not recommended.

Afrikaans: wyntenk
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n geslote houer wat van plastiek, staal of vlekvrye staal gemaak is. Dit word vir berging, gisting of versnyding van 'n wyn, gebruik.
Termetiket: Die terme wyntenk en tenk word aanbeveel, terwyl die term vat, wat in ander lande gebruik word  nie aanbeveel word nie.  
Sinonieme: tenk
Xhosa: itanki lewayini