Some words selected from our dictionary:
Subject: Trellising, Viticulture
Subject: Winemaking
Afrikaans: hars
Xhosa: intlaka
Subject: Chemistry, Winemaking
Subject: Chemistry, Winemaking
Afrikaans: karbamaat, uretaan
Xhosa: i-yuretheyini
Subject: Wine type
Afrikaans: rooiwyn
Xhosa: iwayini ebomvu
English - tenk selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n geslote houer wat van plastiek, staal of vlekvrye staal gemaak is. Dit word vir berging, gisting of versnyding van 'n wyn, gebruik.
Sinonieme: wyntenk
Termetiket: Die terme wyntenk en tenk word aanbeveel, terwyl die term vat, wat in ander lande gebruik word  nie aanbeveel word nie.  

English: tank
noun
Subject: Winemaking
a closed container made from plastic, steel or stainless steel used for the storing, fermenting or blending of a wine.
Term note: The terms wine tank and tank are recommended, while the term vat is used in other countries and not recommended.
Synonyms: vat, wine tank
Xhosa: itanki lewayini