Some words selected from our dictionary:
Subject: Biochemistry
Subject: Wine tasting, Biodiversity
Afrikaans: piek, plato
Xhosa: ithafa elisentabeni
Subject: Waste and waste management
English - voedingswortel selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-morfologie
fynwortels en sywortels met 'n buitengewoon hoë absorberingsarea. Belangrik in die opname van minerale en water deur hulle haarwortels, wat in die boonste grondlae geleë is.
Sinonieme: fynwortel, haarwortel

English: feeder root
noun
Subject: Grapevine morphology
fine roots and root branches with an unusually large absorbing area. Important in uptake of minerals and water by their root hairs, located in upper soil layers.
Synonyms: fine root
Xhosa: ingcanjana