Some words selected from our dictionary:
Subject: Machinery
Afrikaans: trekker
Xhosa: iteletele
Subject: Botany
Subject: Wine fault
Subject: Waste and waste management
English - swaweldioksied selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n chemiese stof (SO2) wat by wynbereiding as 'n preserveermiddel, anti-oksidant en ontsmettingsmiddel, gebruik word.
Wisselvorm: swaeldioksied
English: sulphur dioxide
noun
Subject: Chemistry, Winemaking
a chemical substance (SO2) used in wine making as a preservative, anti-oxidant and disinfectant.
Xhosa: isibabile