Some words selected from our dictionary:
Subject: Marketing
Afrikaans: pryspunte
Xhosa: amaqondo exabiso
Subject: Winemaking
Subject: Viticulture
English - waterstofsulfied selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
word in alle wyne deur gis geproduseer, maar in oormaat skep dit 'n ongewenste, vroteier-agtige reuk in die wyn.
Sinonieme: swaelwaterstof

English: hydrogen sulphide
noun
Subject: Chemistry, Winemaking
is produced in all wines by yeast, but in excess creates undesirable, rotten-egg like smell in the wine.
Xhosa: ihayidrojini salifayidi