Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine pest
Afrikaans: boorkewer
Xhosa: isinqolamthi
Subject: Viticulture
Afrikaans: lewensiklus
Xhosa: amanqanaba okuphila
English - gliserol selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n kleurlose, reuklose, effens soet, stroperige stof wat natuurlik tydens fermentasie geproduseer word. Indien dit teen hoë konsentrasies in wyn voorkom, gee dit 'n indruk van gladheid op die palet.
Sinonieme: gliserien

English: glycerin
noun
Subject: Chemistry, Winemaking
a colourless, odourless, slightly sweet, syrupy substance produced naturally during fermentation that at high concentrations gives the palate an impression of smoothness in a wine.
Synonyms: glycerol
Variants: glycerine
Xhosa: igliserini