Some words selected from our dictionary:
Subject: Marketing
Subject: Waste and waste management
Subject: Viticulture
English - sponsgatboor selfstandige naamwoord
Onderwerp: Kuipery, Grondkunde, Implement
1. 'n houtwerk boorpunt wat aan 'n handvatsel geheg word. Dit word in twee groottes deur kuipers benodig vir die maak van gate vir tapkrane en vir sponsgate 2. implement waarmee vir monsterneming in grond geboor word.
Sinonieme: awegaarboor, grondboor

English: auger
noun
Subject: Cooperage, Soil science, Implement
1. a woodworking bit fixed to a handle, needed in two sizes for the tap and bung hole used by coopers. 2. implement to drill in soil for sampling.
Xhosa: i-oga