Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Subject: Wine tasting
Afrikaans: sout
Xhosa: ityuwa
English - yeast hulls noun
Subject: Yeast
gisselwande bestaan oorwegend uit beta-glukaan en mannane, met ’n bietjie chitien en proteïen. Dit word dikwels by wynbereiding gebruik om steekgisting te voorkom.  
noun
Subject: Yeast
yeast cell walls consisting predominantly of beta-glucans and mannans, with some chitin and protein which are often used in wine making to avoid stuck fermentations.
Synonyms: yeast ghosts

Afrikaans: gisselwande
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Gis
gisselwande bestaan oorwegend uit beta-glukaan en mannane, met 'n bietjie chitien en proteïen. Dit word dikwels by wynbereiding gebruik om steekgisting te voorkom.
Xhosa: amaqweqwe egwele