Some words selected from our dictionary:
Subject: Biotechnology
Afrikaans: geenskyfie
Xhosa: ichip yeDNA
Subject: Wine tasting
Afrikaans: asynagtig
Xhosa: ubumuncwana, i-asethiki
English - heads noun
Subject: Distillation, Winemaking
1. the first spirit to flow from the pot still during distillation which is normally discarded as it is higher in alcohols. 2. impurities produced in ethanol fermentations which have lower boiling points than ethanol.
Synonyms: foreshots

Afrikaans: voorloop
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie, Wynbereiding
1. die eerste spiritus wat met distillasie uit die potketel vloei, word normaalweg nie gebruik nie omdat dit hoër is in alkohole. 2. onsuiwerhede wat met etanol-gisting geproduseer word en dit het laer kookpunte as etanol.
Xhosa: umcakulo