Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
English - urethane noun
Subject: Chemistry, Winemaking
a simple organic compound sometimes found in wine, in low concentrations.
Synonyms: carbamate

Afrikaans: uretaan
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n eenvoudige organiese verbinding wat soms in wyn in lae konsentrasies gevind word.
Sinonieme: karbamaat
Xhosa: i-yuretheyini