Some words selected from our dictionary:
Subject: Oenology, Packaging
Afrikaans: wynkrat
Xhosa: umgqomo weebhotile
Subject: Viticulture
English - ukwenza muncu
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ukumuncisa

English: acidulate
verb
Subject: Chemistry, Winemaking
to add natural grape acids, namely tartaric and/or malic acid to a wine, thereby increasing its titratability.
Afrikaans: aansuur
werkwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
om natuurlike druiwesure, naamlik wynsteensuur en/of appelsuur by wyn te voeg, waardeur die titreerbare suurheid verhoog word.