Some words selected from our dictionary:
Subject: Regulatory
Afrikaans: klasbenaming
Xhosa: ukunika udidi
Subject: Packaging
Afrikaans: partisie, verdeler
Xhosa: unocanda
Subject: Viticulture
English - ucoco-manzi oluyimbijana
English: fractional distillation
noun
Subject: Distillation
the separation of a mixture into its component parts, or fractions based on differences in volatility, such as in separating chemical compounds by their boiling point by heating them to a temperature at which several fractions of the mixture will evaporate. So mixtures of ethanol and water can be separated by boiling and drawing off the condensed vapours from different levels of the distillation column.
Afrikaans: fraksionele distillasie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie
die skeiding van 'n mengsel in sy samestellende dele of in fraksies, wat gebaseer is op verskillende vlugtighede, soos om chemiese verbindings te skei aan die hand van hulle kookpunte deur hulle te verhit tot 'n temperatuur waar verskeie fraksies uit die mengsel sal verdamp. Mengsels van etanol en water kan dus geskei word deur dit te kook en die gekondenseerde dampe vanaf verskillende vlakke in die distilleerkolom, af te trek.