Some words selected from our dictionary:
English - geurvoorloper selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n verbinding wat 'n aroma komponent kan word, wanneer omgeskakel deur (hoofsaaklik biologiese) aktiwiteit.
English: aroma precursor
noun
Subject: Chemistry, Winemaking
a substance that when converted through (mainly biological) activity becomes an aroma compound.
Xhosa: isandulela-vumba