Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: fluoor
Xhosa: iflorini, esigesi ebumthubi
Afrikaans: GMO
Xhosa: i-GMO
Subject: Viticulture
Afrikaans: kloon
Xhosa: isidiliya esivela kwakuso
Subject: Oenology
Afrikaans: wynkundige, enoloog
Xhosa: usoziwayini
English - groot wyn byvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe
'n wynproeterm, beskrywend van 'n wyn wat vol in die mond is, swaar, en lywig as gevolg van hoë alkohol of vrugkonsentrasie.
English: big wine
adjective
Subject: Wine tasting
a wine tasting term describing a wine which is expansive in the mouth, weighty, and full-bodied as a result of high alcohol or fruit concentration.
Xhosa: iwayini enzima (ngokotywala)