Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine physiology
Subject: Enzyme
Afrikaans: protease
Xhosa: iprothiyazi
English - tapvat selfstandige naamwoord
Onderwerp: Verpakking
'n wyn verpak in 'n sak, gewoonlik vervaardig van aluminium PET foelie of ander plastiekstof, en beskerm deur 'n kartonboks.

Termetiket: Die term 'bokswyn' word informeel gebruik.
Sinonieme: tapvatwyn

English: bag-in-box
noun
Subject: Packaging
a wine packaged in a bag, usually made of aluminium PET film or other plastics, and protected by a corrugated box.

Abbreviation: BIB
Xhosa: isaka elisebhokisini