Some words selected from our dictionary:
Subject: Yeast
Afrikaans: gisselwande
Xhosa: amaqweqwe egwele
Subject: Winemaking
Subject: Cooperage
Subject: Wine tasting
Afrikaans: cru
Xhosa: i-khru
English - DNS-merkervolgorde selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
'n DNA-volgorde wat gevind word bykans elke keer wanneer 'n sekere karaktertrek, wat met 'n spesifieke eienskap geassosieer is, waargeneem word. Hierdie merkervolgorde is "gekoppel” aan die volgorde wat die eienskap veroorsaak.
English: DNA marker sequence
noun
Subject: Biotechnology
a DNA sequence that can almost always be seen each time a certain characteristic associated with a specified trait is observed. This marker sequence is "linked" to the sequence that causes the trait.
Xhosa: uphawu lweDNA