Some words selected from our dictionary:
Subject: Oenology
Afrikaans: wyn, drinkwyn
Xhosa: iwayini yokuselwa
English - stampaal selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n paal wat langs die stok in die grond gedruk word en waaraan die stok vasgemaak word om ondersteuning vir die stam te bied.
English: training stake
noun
Subject: Viticulture
a stake driven into the ground next to the vine and to which the vine is tied to provide support for the trunk.
Synonyms: stake
Xhosa: ipali yokuxhasa