Some words selected from our dictionary:
Subject: Brandy
Afrikaans: seepagtigheid
Xhosa: isepha
Subject: Soil science
Subject: Viticulture
Afrikaans: plantlyn
Xhosa: umgca wokutyala
English - refluks selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie
die kondensering van spiritusdamp op die nek van die stookketel, die kondensaat vloei terug tot in die stookketel om weer gedistilleer te word en daardeur word die spiritus verfyn.
Sinonieme: terugvloei

English: reflux
noun
Subject: Distillation
the condensing of spirit vapour on the still neck, the condensate then running back down into the still to be distilled again and thereby refining the spirit.
Xhosa: umsinga obuyayo