Some words selected from our dictionary:
Subject: Bottle size
Afrikaans: Melchior
Xhosa: I-Meltshiyo
Subject: Winemaking
English - rektifiseringskolom selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie
die gedeelte van 'n distilleerkolom bokant die voedingsbak, waarin stygende damp deur interaksie met 'n teenvloeiende stroom van gekondenseerde damp, verryk word.
Sinonieme: rektifiseerkolom

English: rectification column
noun
Subject: Distillation
the portion of a distillation column above the feed tray in which rising vapour is enriched by interaction with a countercurrent falling stream of condensed vapour.
Xhosa: indawo yokulungisa