Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine fault
Subject: Viticulture
English - neerslag selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
vaste stowwe wat tydens die berging van wyn op die bodem van houers (vate, tenke en bottels) neerslaan.
Sinonieme: presipitaat

English: precipitate
noun
Subject: Winemaking
solids which are deposited in wine containers (barrels, tanks and bottles) at the bottom during wine storage.
Xhosa: intlenge