Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: tenkpers
Xhosa: uxovulo lwentanki
Subject: Viticulture
Afrikaans: sonlig
Xhosa: ukukhanya kwelanga
English - nuwe hout selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1. die eerste keer dat 'n vat of hout-alternatief gedurende die wynmaakproses gebruik word, wanneer dit die grootste impak op die wyn het. 2. draerlote wat vir stokontwikkeling gebruik word.
English: new wood
noun
Subject: Winemaking, Viticulture
1. the first time a barrel or wood alternative is used during the wine making process, when it has the greatest impact on the wine. 2. canes used for vine development.
Xhosa: ukhuni olutsha