Some words selected from our dictionary:
Subject: Oenology
Afrikaans: kruiewyn, glühwein
Xhosa: ingxube-wayini
Subject: Winemaking
Afrikaans: RS
English - inlêloot selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n loot of draerloot wat gebruik word om gapings te vul, deur dit met grond te bedek terwyl dit nog aan die moederstok vas is.
Sinonieme: inlêer

English: layer shoot
noun
Subject: Viticulture
a shoot or cane used to fill vine gaps by covering it with soil while still attached to the parent vine.
Synonyms: layer cane
Xhosa: ikeyini (yokuvala idiliya eyogqunywa ngomhlaba)