Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Afrikaans: vrugbaarheid
Xhosa: ukuchuma
Subject: Wine style
Afrikaans: oesjaar port
Xhosa: i-port evuthiweyo
Subject: Oenology, Viticulture
English - huisstyl selfstandige naamwoord
wyne of variëteite met meervoudige oesjare en oorspronge, wat versny mag word sodat vintners 'n "huisstyl" kan maak. Dit word versny vir konsekwentheid en duidelike, herkenbare aromas en geure, jaar na jaar.
English: house style
noun
Wines or varieties which may be blended from multiple vintages and origins to allow vintners to create a "house style" by blending for consistency and distinctive, recognizable aromas and flavours year after year.
Xhosa: isimbo sohlobo (seminyaka ngeminyaka)