Some words selected from our dictionary:
Subject: Waste and waste management
Afrikaans: invloeiwater
Xhosa: amanzi angenayo
Afrikaans: GC-MS
Xhosa: i-GC-MS
Subject: Wine tasting
Afrikaans: toeganklik
Xhosa: fikeleleka, fumaneka
Subject: Viticulture, Propagation
Afrikaans: grondvesblok
Xhosa: isiseko isiqobo
English - warm bottelering selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die proses om wyn te verhit tot 'n temperatuur wat hoog genoeg is om alle mikroörganismes, soos gis of bakterieë, dood te maak. Die warm wyn word botteleer en gelaat om natuurlik af te koel.
English: hot bottling
noun
Subject: Winemaking
the process of heating wine to a temperature high enough to kill all microorganisms such as yeast or bacteria, bottling the hot wine and leaving it to cool naturally.
Xhosa: ukugalela ebhotileni ishushu