Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Winemaking
English - kopontwikkeling selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdontwikkeling, Wingerdboukunde
'n vorm van wingerd-oplei, waar die stam 'n definitiewe kop of knoets het, bestaande uit ouhout in plaas van die arms van 'n kordon, sodat 'n groep van draerlote uit een sone voortspruit, wat die kop genoem word. Sulke stokke word normaalweg met langdraers gesnoei, maar kan ook met kortdraers gesnoei word.
English: head training
noun
Subject: Training, Viticulture
a form of vine training whereby the trunk has a definite head or knob, consisting of old wood rather than the arms of a cordon, so that a group of canes arises in one zone, called the head. Such vines are normally cane pruned, but may also be spur pruned.
Xhosa: uhlobo lokumisa umntla weediliya