Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Subject: Wine tasting
Afrikaans: mondgevoel
Xhosa: incasa emlonyeni
Subject: Pruning
Afrikaans: minimumsnoei
Xhosa: ukungatheni konke
Subject: Winemaking
Afrikaans: aftrekkraan
Xhosa: ivalvu yokuhluza
English - radeeryster selfstandige naamwoord
Onderwerp: Implement
'n werktuig wat deur kuipers gebruik word vir verwydering van vatmerke op 'n kop en soms gebruik vir gelykmaak van voeë binnekant 'n vat.
Sinonieme: skraper, uitkrapyster

English: erasing iron
noun
Subject: Implement
a tool used by coopers for removing barrel marks on a head and sometimes used for levelling joints inside a barrel.
Synonyms: round shave
Xhosa: intsimbi engqukuva
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: intsimbi yokucima