Some words selected from our dictionary:
Subject: Pruning
Subject: Viticulture
Afrikaans: korrelmonster
Xhosa: isixa samaqunube
English - meul-en-ontstingelaar selfstandige naamwoord
Onderwerp: Masjinerie, Wynbereiding
'n masjien met twee afsonderlike eenhede om die druiwekorrels van hulle ragisse te verwyder en oop te breek vir gisting of sapverwydering.
English: crusher de-stemmer
noun
Subject: Machinery, Winemaking
a machine with two separate units to remove the grape berries from their rachises and break them open for fermentation or juice removal.
Xhosa: umtshini wokuxovula iidiliya