Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine disease
Afrikaans: geelnerf
Xhosa: isigulo seediliya
Subject: Waste and waste management
Subject: Trellising
English - chemiese oksidasie selfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur, Wynbereiding
1.'n tegniek waar 'n oksideermiddel onder die oppervlak toegedien word om die organiese besoedelaars chemies na skadelose verbindings te oksideer. 2. Die proses waar wyn aan lug blootgestel word.
English: chemical oxidation
noun
Subject: Waste and waste management, Winemaking
1. a technique whereby an oxidant is introduced into the subsurface to chemically oxidize organic contaminants changing them to harmless substances. 2. the process in which wine is exposed to air.
Xhosa: utshiso ngekhemikhali