Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry
Subject: Implement, Cooperage
Subject: Winemaking
English - brandewynaromawiel selfstandige naamwoord
Onderwerp: Brandewyn
die gestandaardiseerde beskrywings wat by brandewyn-proe gebruik word om 'n aanduiding te gee van die sensoriese eienskappe en smaak van brandewyn.
English: brandy aroma wheel
noun
Subject: Brandy
the standardized descriptors used in brandy tasting to give a description of the sensory characteristics and tastes of brandy.
Xhosa: ivili levumba lebranti