Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Bacteriology
Afrikaans: Oenococci
Xhosa: i-oenococci
Subject: Winemaking
Afrikaans: skeier
Xhosa: isivuleli-manzi
Subject: Winemaking
Afrikaans: kelder
Xhosa: ikoyi yewayini
English - brand management noun
Subject: Marketing
the process of managing an organisation's brands in order to increase long-term brand equity. Also the person or group responsible for designing brand identities, aligning them for maximum effectiveness, ensuring that they are not compromised by tactical actions, and designing appropriate brand crisis management plans.
Afrikaans: handelsmerkbestuur
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Bemarking
die proses om 'n organisasie se handelsmerke te bestuur, sodat handelsmerke se markwaarde oor die langtermyn verhoog word. Die persoon of groep wat verantwoordelik is om handelsmerk-identiteite te ontwerp moet hulle ook opstel vir maksimum-effektiwiteit, en verseker dat hulle nie deur taktiese aksies kompromitteer word nie, en toepaslike planne in plek hê vir hantering van krisisse met handelsmerke.
Xhosa: ukulawulwa kwemveliso