Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry
Afrikaans: katesjien, katesjol
Xhosa: ikhathekholi
Subject: Propagation
Afrikaans: splinteroog
Xhosa: uhlobo lomdumba
Subject: Wine style
Afrikaans: reserweport
Xhosa: iport elilalela
English - mandjie-opleiding selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdontwikkeling, Wingerdboukunde
dikwels gebruik vir vrystaande wingerdstokke (bosstokke) waar lote om mekaar gedraai word vir wedersydse ondersteuning.
Sinonieme: mandjie-vleg

English: basket training
noun
Subject: Training, Viticulture
often used for free-standing vines (bush vines) where canes are wound one around the other for mutual support.
Xhosa: ukubotshwa kwediliya (zixhasane)