Some words selected from our dictionary:
Afrikaans: DAP
Xhosa: i-DAP
Subject: Winemaking
Afrikaans: droƫys
Xhosa: umkhenkce owomileyo
Subject: Wine style
English - asynagtig byvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe
'n wynproeterm om 'n wyn met 'n skerp smaak en 'n asynagtige reuk te beskryf. Dit is as gevolg van etielasetaat, wat dui op bakteriologiese kontaminasie in wyn.
English: acetic
adjective
Subject: Wine tasting
a wine tasting term describing a wine with a sharp taste and a vinegary smell which is the result of ethyl acetate that is indicative of bacteriological contamination in wine.
Synonyms: vinegary
Xhosa: i-asethiki
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ubumuncwana