Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Wine type
Subject: Wine style
Subject: Grapevine disease
Afrikaans: Shiraz siekte
Xhosa: isifo seShiraz
English - compound bud noun
Subject: Grapevine morphology
occurs in the leaf axil and contains the primary, secondary and tertiary buds and is the main bud of the vine covered by scales.
Afrikaans: saamgestelde oog
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-morfologie
kom voor in die oksil van 'n blaar en bevat die primêre, sekondêre en tersiêre oë. Dit is die hoofoog van die wingerdstok en is bedek deur skubbe.
Xhosa: isidubuli esiyintloko