Some words selected from our dictionary:
Subject: Implement
Afrikaans: beitel
Xhosa: isitshovezi, isixhobo
Subject: Winemaking
Subject: Botany, Grapevine morphology
English - tawny port noun
Subject: Wine style
a port aged for many years in wood which has developed a tawny colour. The bottled product need not necessarily carry an age restriction.

Term note: Use all words in lower case, or if first word is capitalised, the next word should be in lower case. Use consistently in text.
Afrikaans: tanige port
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynstyl
'n port wat vir baie jare in hout verouder is en wat 'n tanige kleur ontwikkel het. Die gebotteleerde produk hoef nie noodwendig 'n ouderdomsbeperking te toon nie.
Termetiket: Skryf alle woorde in kleinletters of indien die eerste woord met 'n hoofletter geskryf word, skryf die tweede woord in kleinletters. Gebruik konsekwent in teks.
Xhosa: itawni pothi