Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Cooperage
Afrikaans: kop van 'n vat
Xhosa: intloko yefatyi
Subject: Wine tasting
Afrikaans: bytend
Xhosa: iyatsarha
Subject: Grapevine morphology
Subject: Winemaking
English - biochemical oxygen demand noun
Subject: Waste and waste management
the amount of oxygen required by aerobic microorganisms to decompose the organic matter in a sample of water, such as that polluted by sewage. It is used as a measure of the degree of water pollution.
Synonyms: biological oxygen demand

Afrikaans: biochemiese suurstofbehoefte
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur
die hoeveelheid suurstof wat deur aerobiese mikroörganismes benodig word om die organiese materiaal in 'n watermonster te ontbind, soos in dié wat deur rioolvuil besoedel is. Dit word gebruik as 'n maatstaf van water se graad van besoedeling.
Sinonieme: biologiese suurstofbehoefte
Xhosa: imfuno yomongo-moya webhayoloji