Some words selected from our dictionary:
English - methanol noun
Subject: Winemaking
an alcohol found in very small traces in wine and produced during alcoholic fermentation.
Synonyms: methyl alcohol

Afrikaans: metanol
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n alkohol wat in baie klein hoeveelhede in wyn gevind word en wat gedurende alkoholiese gisting geproduseer word.
Sinonieme: metielalkohol
Xhosa: imethanoli
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: utywala imethili