Some words selected from our dictionary:
Subject: Cooperage
Subject: Biotechnology
Afrikaans: koppeling, skakeling
Xhosa: udibaniso
English - inguqulo
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ukuguqula, ukuguqulwa

English: transformation
noun
Subject: Biotechnology
the process in which DNA is transferred from a donor to a host cell; usually the insertion of a specific gene into a specific variety.
Afrikaans: transformasie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
die proses waarin DNA vanaf 'n skenker na 'n gasheersel oorgedra word; gewoonlik deur die invoeging van 'n spesifieke geen in 'n spesifieke variëteit.
Sinonieme: vervorming