Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Botany
Afrikaans: groeiwyse
Xhosa: indlela yokukhula
English - ukunyanga ngobushushu
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: unyango ngobushushu

English: heat treatment
noun
Subject: Propagation
a technique used in propagation to eliminate systemic diseases from grapevine material by placing infected plants at a high temperature and then propagation is started from the shoot apices.
Synonyms: thermotherapy
Afrikaans: hittebehandeling
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Voortplanting
'n tegniek wat in voortplanting gebruik word, om sistemiese siektes vanaf wingerdmateriaal te elimineer, deur geïnfekteerde plante by hoë temperature te plaas en voortplanting dan vanaf die lootgroeipunte te begin.
Sinonieme: termoterapie