Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Afrikaans: wynfles, karaf
Xhosa: ikarafi
English - kultivarwyn selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynkunde
'n wyn vernoem na 'n druifkultivar. Ten minste 85% van die wyn moet afkomstig wees van die genoemde kultivar, en die tipiese kultivargeur moet teenwoordig wees.
English: cultivar wine
noun
Subject: Oenology
a wine named after a grape cultivar. At least 85% of the wine must be from the named cultivar, and the typical cultivar flavour must be present.
Xhosa: iwayini yohlobo lwediliya