Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture, Propagation
English - bevange korrel selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n druif-abnormaliteit wat deur waterige korrels, wat nie ordentlik rypword nie, gekarakteriseer word.
Sinonieme: waterkorrel

English: water berries
noun
Subject: Viticulture
a grape abnormality characterized by watery berries that fail to ripen properly.
Xhosa: amaqunube anamanzi